🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

My Kamer - Amanda Strydom Chords

Chords: A, D, G, F#m, Bm, F, C, Gm, Dm, Bbm

More chords by Amanda Strydom

Genre: electronic, pop, indie


[Intro]
A D A D

[Verse 1]
A D
Ek het lankal immigreer na 'n kamer in my kop
A D
Vandaar hou ek versigtig die wêreld om my dop
A D
My kamer bied 'n skuilte as die storms buite woed
A D
My kamer ken geheime, my kamer ken my goed

[Pre-Chorus]
G A F#m Bm
Beskut my teen 'n wêreld waar ek ongemaklik leef
G F#m G A
Bevry my van bagasie en laat my rustig wees

[Chorus]
D A F#m Bm
Die wêreld is my woning nie, Totius sou verstaan
G F#m
Ek reis al meer na binne
Bm A G
Tot dit tyd word om te gaan
A D
Tyd word om te gaan

[Solo]
F C Gm Dm
Bbm Am Dm A D

[Verse 2]
A D
My kamer het geen meubels, geen boek of skildery
A D
Geen spinnerak of rommel om my aandag af te lei

[Pre-Chorus 2]
G A F#m Bm
My kamer het groot vensters, sonder luike of gordyn
G F#m G A
Uitsig onbelemmerd, net die son wat helder skyn

[Chorus]
D A F#m Bm
Die wêreld is my woning nie, Totius sou verstaan
G F#m
Ek reis al meer na binne
Bm A G
Tot dit tyd word om te gaan

[Bridge]
G
Ons ken die komplot van die drama
F#m
Elke eeu word daar flink repeteer

More Amanda Strydom Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords