Kerse Teen Die Donker - Amanda Strydom Chords
Chords: Dm, Gm, A, F, C, Asus4, F/G, Gm7, A7, F9/D
More chords by Amanda Strydom
Genre: rock, pop, indie
[Intro]
Dm
[Verse 1]
Dm
Sy grendel die deure
Gm
Hang haar jas op
A
Klim uit haar stiletto’s
Dm A
Hoor haar hart klop
Dm
En hard klopt die stilte
Dm F Gm
Die stilte bal vuis
Dm A
En stilte word magtig
Dm
In ‘n leë donker huis
[Pre-Chorus]
Dm C
Gestroop van gremering
F
Gestroop van gesig
Gm
Sit sy op die rusbank
A Asus4 A
En wens sy kon vlug
[Chorus]
Dm
En sy brand kerse teen die donker
Gm
Kerse groot en klein
C
Kerse teen die ou verdriet
F F/G A
Kerse teen die pyn
[Instrumental]
Dm Gm C F C#dim/A
Dm Gm7 C#dim/A Dm
[Verse 2]
Dm
Hul moes die grendels oopbreek
Gm
Sirenes het gelui
C#dim/A
Die brandweer het gesukkel
Dm A
Om toegang te verkry
Dm
Hul vind haar op die rusbank
F Gm
‘n vuur gevang in smart
Dm
Om haar ‘n duisend kerse
A Dm
Eens kleurvol, nou pikswart
More Amanda Strydom Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords