Hallelujah Om Die Vuur - Robbie Wessels Chords
Chords: Deur:, Dirk, Blom, Dm, C, Am, G, F, Em, D
More chords by Robbie Wessels
Genre: folk, rock, south african
Hallelujah om die vuur - Robbie Wessels
Deur: Jaco Diederiks & Dirk Blom
[Vers 1]
Dm C
Daars n ongekende wêreld wat my roep nou al vir maande
Dm Am
Ek ervaar ongewoone drome in my kop,
Dm C
Dis of die winter dit vererger, en ek dink nog n bietjie verder,
Dm Am
Maar die dinge van die wereld laat my stop,
C
Dit laat my wonder,
G F C
Is die stemme, en die drome dalk nie waar nie
G F C
Is die vure, die kitare nie regtig daar nie.
Dm
Is ek hartseer,
F C Dm
Of is dit God se plan?
F C Dm
Is dit God se plan?
G Em
Ek sien strome water, en vrugbare grond,
G Em
Ek sien twee jare later, en ek voel opnuut gesond.
[Pre-Chorus]
G Em G
En daar is lewe, en dis winter, en die kagel vure brand,
G Em G
En daar is liefde, en dis somer, en daars vrede in ons land.
G Em G
En ons is vrolik, en dis lente, en ons luister na die reën,
G Em G
En ons sing saggies, en dis herfs, en ons dank God vir sy Seën
[Chorus]
C G D
Ons sing Hallelujah om die vuur,
C G D
Ons sing Hallelujah om die vuur,
C D G
Glory Hallelujah, God is hier.
[Vers 2]
Dm C
Dis hierdie ongekende wêreld vir my nie dan nie bestaan nie,
More Robbie Wessels Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords