🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Skinnidip - Robbie Wessels Chords

Chords: C, G, F

More chords by Robbie Wessels

Genre: dance, electronic, techno

C G
Dit was prysuitdeling, die hele dorp was daar
F C
Kobus het soos altyd die beste gevaar
C G
Toe hy opstap met sy rugby prestasie
F C
Hoor hy konfedensieele informasie
C F G C
Hy kon uitvis, wat juffrou Muller in die skoolhoof se oor sus

Koor:
C G
Skinnidip saam my, maandag as die skoolklok lui
F C G C
Skinnidip saam my, my bikini is te klein vir my

'n Periode was nog nooit ooit so kort nie

Ons wou nerens anners wees as voor daai bord nie

Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie

In ons drome was sy sonder haar bikini

Ons het begeer, om haar woorde voor ons oe te sien gebeur

Uit die boomhuis van Albert Cupido

Sien ons die skoolhoof in sy army speedo

Juffrou Muller met shampagne in die een hand

Kaalbas op die trappie in die vlak kant

Toe staan sy op,toe val die boomhuis met die woorde in ons kop

More Robbie Wessels Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords