Jy Is My Liefling - Robbie Wessels Chords
Chords: D, G, Bm, A, Em
More chords by Robbie Wessels
Genre: folk, acoustic, ballad
Jy is my liefling - Robbie Wessels
[Intro]
| D | % |
[Verse 1]
D
Ek skryf uit 'n leë tank, 'n liedjie vir jou
G D
Jy't my kom optel en gevat net vir jou
D
Ek het gespartel, geskop en geskree
G D
Jy het jou hart vir my net so gegee
[Verse 2]
D
Ek het belowe: "Ek sal jou nie drop"
G D
Jy't my vergewe en toe tel jy my op
D
Ek het verdwaal op pad na my huis
G D
Jy het my weer die pad aangewys
[Chorus]
D G D
Jy is my liefling, jy is die vrou
D Bm A
Jy maak my rustig, jou wil ek trou
D G D
Jou hart is rein jou intensies opreg
D G D
Ek het jou lief en ek wil vir jou veg
[Verse 3]
D
Die waarheid vat land soms om in te kom sink
G
Die grond vat soms lank om die water te drink
D
Dit moet eers gespit word, en mooi ge-bewerk
G
Voor liefde sy wortels daarin kan versterk
[Verse 4]
D
Die liefde die groei nie in vlak grond of pad
G
in oorde vol onkruid en lande wat brand
D
Die liefde die wag vir die vroee somer-reen
G
Om die vrugbare lande met stikstof te seen.
[Chorus]
D G D
Jy is my liefling, jy is die vrou
D Bm A
Jy maak my rustig, jou wil ek trou
D G D
Jou hart is rein jou intensies opreg
D G D
Ek het jou lief en ek wil vir jou veg
More Robbie Wessels Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords