🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Verbode Vrugte - Robbie Wessels Chords

Chords: C, F, G

More chords by Robbie Wessels


Verbode Vrugte - Robbie Wessels

[Inspeel]
| C | % |

[Vers 1]
C
My meisie wil vir my sê
F C
Ek het langs 'n ander paar boude gelê
C
En dis hoe sy daarvan weet
F C
Ek het my boxer by Sonja vergeet
F C G C
My Spiderman boxer by Sonja vergeet

[Koor]
C F
Verbode vrugte is vreeslik lekker
C G
Verbode vrugte is nice
C F
Verbode vrugte is vreeslik lekker
C G
Verbode vrugte is nice

[Vers 2]
C
Sonja bly oorkant die straat
F C
Ek was by haar vir 'n klein bietjie raad
C
En dit is toe wat gebeur
F C
Sy vra my toe mos om haar rug te masseer
F C G C
En haar sagte wit boudjies met room in te smeer

[Koor]
C F
Verbode vrugte is donners lekker
C G
Verbode vrugte is nice
C F
Verbode vrugte is donners lekker
C G
Verbode vrugte is nice

[Uitspeel]
C F
Verbode vrugte is donners lekker
C G
Verbode vrugte is nice
C F
Verbode vrugte is donners lekker
C G
Verbode vrugte is nice

[Koda]
| C | F | C | G |
| C | F | C | G |

More Robbie Wessels Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords