🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Plaasjapie - Robbie Wessels Chords

Chords: C, F, G, Brug, Am

More chords by Robbie Wessels

Genre: folk, rock, afrikaans


[Verse 1]
C F C
Ek het jare lank geboer buite Rustenburg
G C
Toe vat die bliksemse regering my plasie terug
F C
Van ‘n uitsig oor die bosveld en ‘n reuse skuur
G C
Tot ‘n erfie met ‘n tuintjie en ‘n ses voet muur

[Verse 2]
C F C
Opgestaan in die oggend met ‘n haan wat kraai
G C
Nou word ek wakker met my buurman wat nogsteeds braai
F C
Dit is drieuur in die oggend en my kop bly klop
G C
Op die maat van die musiek en die tjops en dop

Koor
G F C
O help my help my die karre raas vroeg
F C G C
En die gedurige gedruis maak my o so moeg
G F C
En die sterrelose hemel laat my so terugdink
F C G C
Aan die aandsterre, die suiderkruis, die drie susters

[Verse 3]
C F C
Ek droom in die aande ek is op my plaas
G C
Ek kan die jakkals en die gaanse op my dam hoor raas
F C
Maar dit word gou verhinder deur ‘n motorbike
G C
Teen 220 soos ‘n maniak

[Verse 4]
C F C
Ek verlang na my beeste en my bosveld vuur
G C
Wat deur die stilte knetter in die laatnag uur
F C
Ek mis ook al my werkers en my voorman Jak
G C
Wat somtyds net hier langs my in die veld kon poef

Koor
G F C
O help my help my die karre raas vroeg
F C G C
En die gedurige gedruis maak my o so moeg
G F C
En die sterrelose hemel laat my so terugdink
F C G C
Aan die aandsterre, die suiderkruis, die drie susters

More Robbie Wessels Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords