🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Oerknal - Robbie Wessels Chords

Chords: Bb, F, C, By, Dit

More chords by Robbie Wessels

Genre: rock, pop, alternative


Oerknal - Robbie Wessels

[Intro]
Bb F C
Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies
Bb F C
Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies

[Verse 1]
N.C. F
Dit was die eerste keer gehoor daar in 'n varkstal
F
in Natal.
F
Waar twee oomies staan en chat het oor die voetbal
F
kon daar 'n speld val
F
voor die aarde begin bewe van die oerknal
F
In 1820,
F
in Transvaal
F
By 'n Zoeloe-Boer onthaal
F
Staan op en verweklom asseblief
N.C.
vir Dingaan ... en vir Piet Retief

[Verse 2]
N.C. F
En Dingaan sê vir Piet Retief
F
Ek het die Boere lief
F
Maar hoe werk die boere vuvuzela?
F
Dit was op SABC 2 en nou masella
F N.C.
Demonstreer hom asseblief vir ons ou pêlla
| F | % |

[Pre-Chorus]
F
Die Vu-Vuzella werk met wind en met kompressie
F
Hy werk vir stywe atmosfere en depressie
F
Vir alle generasies
F
alle nasies
F
Ons noem hom die Oerknal

[Chorus]

More Robbie Wessels Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords