🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Snoekie - Robbie Wessels Chords

Chords: F, A#, C, G, A

More chords by Robbie Wessels

Genre: folk, rock, world

F A# (strum)
daars 'n special op whiskey by teasers van half 8 tot 10
C C C F (strum)
en ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien
F A# (strum)
sy maak haar debiet op die dansvloer na jare se wag
C C C F
en hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag

refrein 1:
F A# C F G A
en ons drink whiskey, hier by teasers en snoekie dans so mooi
A# F A# C
en ons almal se spedometers is al in die rooi
F A# C F G A
want jy's pragtig, snoekie, al is jou broek nie aan
A# C F
en net daar besef ons snoekie is 'n man

tweede vers:

nou vir hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk

want vir maande het hy elke naweek vir haar vas gedruk

vir maande was hendrik, ons groot vriend, se hart baie seer

want sy't altyd ges� dis haar sleutels of haar geweer

refrein 2:
F A# C F G A
en ons drink whiskey, hier by teasers en snoekie dans weer mooi
A# F A# C
en ons almal se spedometers is nie meer in die rooi
F A# C F G A
want jy's pragtig, snoekie, maar hou net aan jou broek
A# C F
want hendrik het al klaar te veel gevloek

speel hierdie chords met die solo:
F A# C F (x2)

refrein 3:
F A# C F G A
nou drink ons brandy, hier by prezzy's, want hendrik het gevra
A# F A# C
dat ons asseblief moet pad gee, want ons kan ons nie gedra
F A# C F G A
brandy en cola, ons kyk vir lola en sy dans net so rof

More Robbie Wessels Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords