🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Legendes - Robbie Wessels Chords

Chords: G, C, D, Em, F

More chords by Robbie Wessels

Genre: electronic, pop, french


[Verse]
G C G
Ek het 'n paar legendes die vraag gaan vra
C D G
Wat sou jy sê om die bok te dra
G C G
'n Paar wyse woorde vanuit die hart
C G D G
Wat die bok inspireer en wat hy saam kan vat
Em C G
Ek het vroegdag vertrek na ou Bakkies
Em C G
In die bosveld het hy vir my gewag
Em C G
Hy't my vriendelik ontvang met 'n koppie koffie
G
En my vertel hoe hy die bok verlang
C G F G
C G F G

[Chorus]
C G
Hy gaan saam, hy gaan saam
D G
As die bokke vertrek oor die see
C G
Hy gaan saam, hy gaan saam
D G
As die bokke vertrek oor die see

[Verse]
G C G
In die hart van Natal het ek ook gaan draai
C G D G
Om vir John Smith te kuier en 'n vissie te braai
G C G
Hy't my vriendelik ontvang Met sy hoed in sy hand
G C G D G
Asof die springbok se bloed nog klop in sy hart
Em C G
Hy't my vertel hoe lank dra hy al sy keppie
Em C G
Met die springbok embleem daarop gewerk
Em C G
Hy't my vertel hoe baie mis hy sy rugby
C D G
En vir die Springbok klop sy hart nog sterk
C G F G
C G F G

[Chorus]

More Robbie Wessels Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords