Oupoot En Piet - Robbie Wessels Chords
Chords: C, G, D, Afrika
More chords by Robbie Wessels
Genre: rock, blues, folk
[Intro]
C G D G
G x4
[Verse 1]
G G
Dit was 'n volmaan in die bosveld
C G
op Piet Nel se plaas
C G
en die bleshoender en makoue
C D
het op die plaasdam geraas
G G
Na sonsonder het Piet Nel
C G
soos altyd gaan kyk
C G
of daar 'n jakkals of 'n wilde kat
D G
by die skaapkraal opduik
G G
Maar die aand het geskiedenis
C G
homself kom bepaal
C G
toe Piet Nel 'n olifant
C D
uit die dryfsand moes haal
G G
Sy four-by-four bakkie
C G
sy kabel en tou
C G
sal Piet Nel en Oupoot
D G
vir altyd onthou
G x4
[Chorus 1]
G G
Ken jy die storie
C G
van Oupoot en Piet
G G
Dis 'n storie van vreugde
C D
en een van verdriet
G G
Oupoot is 'n olifant
C G
en Piet is sy vriend
G G
Dis 'n storie van 'n vriendskap
D G
tussen Oupoot en Piet
C G D G
[Verse 2]
G G
Tien jaar later
More Robbie Wessels Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords