My Vissermanvriend Se Pa - Robbie Wessels Chords
Chords: C, Am, F, G, Dead
More chords by Robbie Wessels
Genre: folk, pop, rock
Robbie Wessels - Vissermanvriend se Pa
Tabbed deur Fct
Geniet hom Maters
[Intro]
C
e|----------------x-------x------|
B|--------1p-0----x--0h-1-x---1--|
G|--------0--0----x--0----x---0--| x 2
D|-----2--------2-x-------x------|
A|--3-------------x-3-----x-3----|
E|----------------x-------x------|
Am
e|----------------x-------x------|
B|--------1p-0----x--0h-1-x---1--|
G|--------2--2----x--2----x---2--| x 2
D|-----2--------2-x-------x------|
A|--0-------------x-0-----x-0----|
E|----------------x-------x------|
[Verse]
C
Ek sing 'n liedjie sonder fancy woorde
Am
Oor 'n oom wat ek nooit ooit sal vergeet nie
C
Hierdie woorde maak 'n prentjie
Am
Van 'n oom wat van sleg dinge niks wou weet nie
[Pre-Chorus]
C
En as ek aan hom dink
F
Dan word ek stil
C
En ek verlang weer
G C
Na my vissermanvriend se Pa
[Chorus]
C
As die son sak en die wind gaan lê
F C
En die bote kies koers na die waters
C
Dan dink ek terug
G C
Aan my vissermanvriend se Pa
C
Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies
F
En die waarhede op die punt van sy tong
More Robbie Wessels Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords