šŸŽ¹ Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Iets Bekends - Robbie Wessels Chords

Chords: C#, F#, G#, G#m

More chords by Robbie Wessels


[Intro]
C# F# C# G# F# C# G#

[Verse 1]
C# F# C#
Ek het ā€˜n meisie gaan haal in die Paarl
F# C#
Aan die voet van die berg waar sy bly
G# C# F# C#
Het sy my geomhels en gelei na die voorstoep
G# G#m
Iets aan jou is bekend

[Verse 2]
C# F# C#
Die gesuis van die wind deur die bome
F# C#
Die verlange na iets wat ek ken
G# C# F# C#
In jou oƫ jou kombuis en jou tuin en jou woorde
G#
Iets aan jou is bekend

[Chorus]
F# C#
Is dit iets in die wolke is dit iets in die lig?
G# C#
Is daar iets tussen ons is daar iets of net niks?
F# C#
Is dit iets in die Boland of teen hierdie berg
G#
Wat jou so bekend maak?
C#
En my so terg

[Verse 3]
C# F# C#
Ek het ā€˜n meisie gaan haal in die Paarl
F# C#
Aan die voet van die berg waar sy bly
G# C# F# C#
Het sy my geomhels en gelei na die voorstoep
G# G#m
Iets aan die reuk is bekend

[Chorus]

More Robbie Wessels Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords