🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Angeline - Robbie Wessels Chords

Chords: E, A, B

More chords by Robbie Wessels

Genre: pop, rock, funk


[Intro]
E A E B

[Verse 1]
E
Al bly ek in die noorde
A
Altyd luister na my woorde
E
My vals kitaar akkoorde
B
Van kleins

[Verse 2]
E
Wil my skel oor al my klere
A
My troos na al my sere
E
En die wawyd oopstaan deur
B
Net sy

[Verse 3]
E
Wil jy weet waaroor ek treur?
A
Klop klop saggies teen my deur
E
Is my hart nogsteeds so seer
B
Soos laasjaar?

[Verse 4]
E
Wou jy weet waaroor ek huil?
A
Is my kamer nog so vuil?
E
Sou jy alles kon verruil
B
Vir liefde?

[Chorus]
A
Ek pluk vir jou
E
‘n Sonneblom langs die pad
Angeline
A E
Jy’t gister weer teveel na ons verlang
A
Ek pluk vir jou

More Robbie Wessels Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords