Leeuloop - Robbie Wessels Chords
Chords: F, Bb, C
More chords by Robbie Wessels
Genre: electronic, dance, experimental
Leeuloop - Robbie Wessels
[Intro]
F Bb F C
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe, as jy wil
F Bb F C
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe, as jy wil
[Verse 1]
F
Daar is 'n lelike ding wat kopwys
F
in Parys.
F
Iets heeltemal anders as n bike race
F
of n kopluis
F
of by bachelor parties muis wys
F
Op n barstoel by n braai
F
sit 'n ou en eet sy slaai
F
Asseblief my lief sê ja
F
kan ek leeuloop
N.C.
die ouens het mooi gevra
F
Nou as jy weet wat die leeulop is
F
en jy weet waar die leeu moet rus
F
Maak jou broek en jou belt los geleidelik
F
die leeuloop is baie verleidelik
F
en ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik
N.C.
[Pre-Chorus]
F
Knyp twee balle vas tussen jou bene
F
met jou hande en jou knee op die stene
F
Trek af jou broek en brul
F
as jy wil
F
solank jy net leeuloop
[Chorus]
F Bb F C
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe, as jy wil
F Bb F C
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe, as jy wil
N.C.
More Robbie Wessels Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords