Hartswater - Robbie Wessels Chords
Chords: Fct, A, C#m, D, En, Fix, Al, E, Gooi, Dettol
More chords by Robbie Wessels
Hartswater - Robbie Wessels
Fct
Geniet Hom Maters
[Intro]
A C#m D A
A C#m
Met Pleisters En verbande Plak
D A
En Fix Ons Al Ons Wonde
A C#m D E
Met Antibiotika Maak Ons Alles Reg
A C#m
Ons Gooi Dettol In Die Water
D A
En Ontsmet Dan Al Die Kieme
A C#m D
Vitamien B-kompleks Sort Ons Uit Oornag
[Pre-Chorus]
E
Maar Hoe Plak Mens N Pleister
F#m
In Die Diepste Kant Se Duister
E A
Hoe Plak Mens N Pleister Op N Hart?
E
Dis Daai Spesiale Kruie
F#m
Vir Die Siel Se Diepste Snye
E F#m
Iets Behalwe Rooiwyn Vir Die Pyn
C#m
Want Ek Dink Dit Was So Kwart Voor Elf
D A
Toe Ek Weer In My Hart Gaan Delf
D E A
En Sien Jy Is Nie Meer Daar Nie Jy's Vervang
[Vers 2]
A C#m
Eks Terug By Die Beginstreep
D A
Op N Plaasmeisie Verlief
A C#m
Liewe Jesus Ek Vra Mooi
More Robbie Wessels Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords