🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Carina Malan - Robbie Wessels Chords

Chords: Aug, Album:, Beer, Capo:, A, E, Dis, D

More chords by Robbie Wessels

Genre: pop, rock, south african

Released: 29 Aug 2025
Album: Racheltjie de Beer

Note: Ek het die lirieke van hierdie lied uitgewerk maar ek het van 1977 nie

meer

Afrikaans gepraat nie dus by aanpassinge laat dit weet.
Capo: 1 fret

[Intro]
A

[Verse 1]
A A
Carina Malan bly al jare in Brakpan,
A E
Sy ry ‘n Ford en sy ry hom lekker rof,
E
Ek self ry ‘n Toyota,
E
En ek ry hom lekker stout,
E A
Veral op Vrydag na ‘n lekker stywe dop.

[Verse 2]
A A
Die ander dag toe kry ek haar,
A A
In Brakpan se bar,
A E
Ek sê ek sien jy’t nuwe tekke op jou Ford,
E E
Se sê ja my liewe chopper,
E E
Dis die nuwe Firestone’s,
E A
Sy sê ek sien jy kom nog maar een bietjie kort.

[Pre-Chorus 1]
A A
Ek sê nuwe tekke beteken nie jy’s Max Verstappen nie,
A D
Dit gaan alles oor wat brul onder jou gat,
D A
Jy kan met Firestone of Goodyear of Michelin rondry,
E A
Dis jou engine wat jou baas maak op die pad.

More Robbie Wessels Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords