Asseblief My Lief - Robbie Wessels Chords
Chords: Capo:, D, G, A
More chords by Robbie Wessels
Genre: folk, pop, world
Asseblief My Lief - Robbie Wessels
Capo: 3
[Verse 1]
D
Hannes het gedink hy gaan sy luck probeer
G
gewoonlik hang die sleutel by die agterdeur
A
hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur
G A
want haar pa slaap sag en hy laai altyd die
D
haelgeweer
D
Dit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai bel
G
hy't geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel
A
as sy die storie moet hoor by haar beste pêl
G A D
is dit verby met Hannes Nel
[Chorus]
D
Asseblief my lief
G A D
Sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
Asseblief my lief
G A D
Ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
G D
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
G D
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
A D
Asseblief my lief
[Verse 2]
D
Dit was drie uur toe Hannes aan haar ruit klop
G
Sy tjommie Spanner loop en drink nog aan sy loopdop
A G
Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop van 'n spietkop
A D
wat toevallig langs hom in die pad stop
D
Spanner het vir jare in die tronk gebly
G
Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei
A
toe Hannes kom probeer om hulle stil te kry
D
word hy deur 'n vragmotor raakgery
[Chorus]
D
Asseblief my lief
G A D
Sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
More Robbie Wessels Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords