🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Halley Se Komeet - Robbie Wessels Chords

Chords: ALBUM:, BY:, Em, D, C, G

More chords by Robbie Wessels


#This file is the author's own work and represents their interpretation of

the #

#song. You may only use this file for private study, scholarship, or

research. #

#----------------------------------------------------------------------------

--##

All credit for the tab should go to Marnus du Plessis.

SONG: Halley Se Komeet

ARTIST: Robbie Wessels
ALBUM: Halley Se Komeet
TABBED BY: Marnus du Plessis

Robbie Wessels - Halley se Komeet

---------------------------------
Em D C Em D
As ek net meer kan droom van die wind in die takke
Em D C
van die ou wilgerboom op die plaas
Em D C Em D
Ek sal alles verruil om weer Sondag na kerk
Em D C
Saam met Rennie te huil vir oulaas

Koor:
Em C
Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis
G D
Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys
Em C
Soos 'n kindjie na 'n kinder bybel prentjie kyk
G D
Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik

Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim

As Heidie se oupa net sy snor wil trim

Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel

Ek wens die reen wil die grondpad op die plaas verspoel

Mamma kook vir ons bokmelk vanaand

Smelt vir ons kaas in die pan

Vertel vir my weer hoe kry Heidie so seer

More Robbie Wessels Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords