🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Pieter Van Zyl - Robbie Wessels Chords

Chords: C, G, F, F*

More chords by Robbie Wessels

Genre: folk, rock, south african


Kunstenaar: Robbie Wessels

Liedjie: Pieter Van Zyl

Album: My Vissermanvriend Se Pa

Tab: Marius Van Wyk

Die akkoorde wat in die liedjie gebruik word.
C G F F*
e|-----|-----|-----|-----|
B|-----|-----|-----|-----|
G|--5--|-----|-----|--10-|
D|--5--|--5--|--3--|--10-|
A|--3--|--5--|--3--|--8--|
E|-----|--3--|--1--|-----|

Luister na die liedjie vir die regte strum (tokkel)

[Vers 1]
C C G C
1891, New Zealand Oos het 'n referee ontstaan
C
hy's geprogrammeer, om 'n bok te keer
G C
en te bedonder waar hy kan
F C
sy kop is van hout, die reageer op 'n springbok se fout
G
en die bokke raak benoud
N.C.
die ref voel fokol vir die groen en goud

[Koor]
C F*
o, referee, referee, my arme broer
G F
gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer
C F*
want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer
G F C
en as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moer

[Vers 2]
C C G C
Pieter Van Zyl, Potchefstroom, het 'n bokkebond gestig
C
hy't vas besluit, 'n ref sal skyt
G C
wat sy hand vir 'n springbok lig
F C
brandewyn op die trein, het die manne gebruik vir die pyn
G
en Pieter se groot vriend Steyn
N.C.
het hom ge-dare dat die ref verdwyn

[Koor]
C F*
o, referee, referee, my arme broer
G F
ons het jou gewaarsku, pasop vir 'n boer

More Robbie Wessels Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords