🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Helemal - Chris Steyn Chords

Chords: C, G, Em, D

More chords by Chris Steyn

Genre: electronic, experimental, ambient


[Intro]
C G Em D
C G D

[Verse 1]
G D
Jy weet dit, alles wat ek deur is
C G
ken my sonder klere, beter as ek self
G D
My liefde, sal ek net nie kan stop
C G
jy weet hoe werk my mal kop, sonder jou is ek half

[Pre-chorus]
D
Ek kan jou net nie een dag langer mis nie

al is ek nie die beste wat daar is nie

[Chorus]
C G C G
Vat my, vat my, kan maar alles kry
Em G D
laaste bietjie lug uit hierdie longe
C G C G
Vat my, vat my tot in ewigheid
Em G D
laaste brood vir jou al is ek honger
C D Em C D G
My lewe gee ek sal, so vat my helemal

[Interlude]
C G Em D

[Verse 2]
G D
Op jou op my en op ons altwee
C G
kom ons klink 'n glas weer, soveel lê nog voor
G D
As jy jou, soene ooit moes wegvat
C G
nie meer aan my sy slaap, wat bly rerig oor

More Chris Steyn Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords