🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Plaas Dorp Toe - Chris Steyn Chords

Chords: D, Em, C, G

More chords by Chris Steyn

Genre: folk, indie, south african

[Intro]
D Em C G x4

[Verse 1]
D Em C G
Was ‘n lang paar maande agter my en die hemel weet ek’s moeg
D Em C G
Het die naam van khaki aangetrek en die harde werk gedoen
D Em C G
En ek is trots op wat ek doen, ek’s trots op wie ek is
D Em C G
Maar ‘n man moet bietjie asemhaal, ‘n Boer moet bietjie rus
D
En die sweet gaan vanaand by my kop aftap
C
Vir ‘n hele ander rede my ou maat

[Chorus]
D Em C G
Ek bring die plaas dorp toe, die man, die boer
D Em C G
Die bakkie en die hele oes dorp toe
D Em C G
Bring die plaas dorp toe, die man, die boer
D Em C G
Die bakkie en die hele oes dorp toe
D Em C G
Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai
D Em C G
Dan’s ons terug op die plaas om mielies te saai
D Em C G
Ek bring die plaas dorp toe, my maat, jy moet
D Em C G D Em C G D Em C G
‘n Bietjie saam met my kom ploeg dorp toe

[Verse 2]
D Em C G
Nou’s ons terug in die lande maar my maat jy moes daar wees
D Em C G
Vertel dit vir die manne, hulle ken die storie reeds
D Em C G
My pa is trots op wat ek doen, hy’s trots op wie ek is
D Em C G
Maar selfs die grootste boere moet partykeer bietjie rus
D
En die sweet gaan vanaand by my kop aftap
C
Vir ‘n hele ander rede my ou maat

[Chorus]
D Em C G
Ek bring die plaas dorp toe, die man, die boer
D Em C G
Die bakkie en die hele oes dorp toe
D Em C G
Bring die plaas dorp toe, die man, die boer
D Em C G
Die bakkie en die hele oes dorp toe
D Em C G
Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai
D Em C G
Dan’s ons terug op die plaas om mielies te saai
D Em C G
Ek bring die plaas dorp toe, my maat, jy moet
D Em C G D Em C G D Em C G
‘n Bietjie saam met my kom ploeg dorp toe

[Bridge]

More Chris Steyn Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords