🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Ek Kannie - Chris Steyn Chords

Chords: Capo:, A, B7, D, E, Boot, F#m, Ek

More chords by Chris Steyn


Single Released: 29 Aug 2025
Capo: No

[Intro]
A B7 D E
A A

[Verse 1]
A
Ek het al ratte geruil,
A
Op twaalf jaar oud,
B7
Ek weet hoe om 'n two stroke,
B7
Intoom te hou,
D
Ek weet van plan maak,
D
Boot haak,
E A A
Sonder om nat te raak.

[Verse 2]
A
Ek het al trekker gery,
A
Toe die snot nog loop,
E
Toe julle speel in sand,
E
Het ek al lande gestroop,
D
Ek is 'n spilpunt,
D
Plaaskind,
E A A
Ek gee die hond bietjie wind.

[Pre-Chorus]
E
Hierdie hande,
E
Is al harder,
E
Maar hierdie voete doen dit anders.

[Chorus]
A
Ek kannie dans nie,

More Chris Steyn Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords