Winter In Die Kaap - Chris Steyn Chords
Chords: Capo:, D, Dsus2, G, Bm, A, D/F#, Asus4
More chords by Chris Steyn
Genre: folk, indie, rock
Single Released: 20 June 2025
Note: Die musiek begin 0:20
Capo: No
[Verse 1]
D Dsus2
Sal jy dan bly,
G
Soos die wind terug keer na my,
Bm
Sal jy verstaan,
A G
Hoekom ek altyd wil terug gaan.
[Verse 2]
D Dsus2
Ek weet dis onnodig,
G
En ek klink soms oorbodig,
Bm
Ek wil net verstaan,
A
Waarheen ons gaan,
G
As die wind huil in die kaap.
[Pre-Chorus]
Bm
En as die berge die wolke,
A G
Op hul skouers dra.
[Chorus]
D
Gee my dan raad,
G
Is dit winter in die kaap?
Bm A
Reën dit net voor jy gaan slaap?
D
Is daar dan raad,
G
Vir winter in die kaap,
Bm
Want jou hart is so koud,
A D G
So is daar iemand om my vas te hou?
Bm
Want jou hart is so koud,
A D G Bm G
So is daar iemand om my vas te hou?
More Chris Steyn Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords