Kruidjie Roer My Nie - Anton Goosen Chords
Chords: C, F, G, Am, Em, G7, E
More chords by Anton Goosen
Genre: folk, rock, afrikaans
C
Jy's 'n bondeltjie liefde.
F C
As ons donkiekar ry.
F C
En die stadsliggies waai.
G
Ver by ons verby.
C
Jou oë' s so mooi.
F C
En my hart is die prooi.
F C
My hart in die weegskaal.
G C
Reg in my kraal.
F C
My hart in die weegskaal,
G C
Reg in my kraal.
F C
Kruidjie roer my nie, hee...
G G
Is die naam wat jou vrinne jou noem.
F C Am
Maar kruidjie roer my nooit weer nie.
G Em G
Is hoe ek voel as ek jou soen.
C F
de te lettel lettel...ledi le
C G C
de te lettel lettel...ledi le
C
In 'n huis of paleis.
F C
'n Pondok of 'n hok.
F C
Met jou aan my sy.
G
Gaan die wêreld verby.
C F C
Liefde't sy flikkertjie flikker gegooi.
F C
En die hart binne my.
G C
'n Gewillige prooi.
F C
Die hart binne in my.
G C
'n Gewillige prooi.
F C
Kruidjie roer my nie, hee...
G C
Is die naam wat jou vrinne jou noem.
F C Am
Maar kruidjie roer my nooit weer nie.
G G7 E G
Is hoe ek voel as ek jou soen.
C F
de te lettel lettel...ledi le
C G C G C G
de te lettel lettel...ledi le
More Anton Goosen Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords