Pampoene Oppie Dak - Anton Goosen Chords
Chords: E, B, A
More chords by Anton Goosen
Genre: folk, waals, afrikaans
E
Bekkie, bokkie, baby
B
Is jy nog lief vir my?
Daar's 'n deel van jou wat vry wil bly
E
Ander deel van jou wil net die heeltyd vry
E
Waar kry jy jou luck vandaan?
A
Always oopoog op die stoep gestaan
E
Bekkie, bokkie, baby dis 'n skande
B A
Dat niks ooit sal verander nie
A
Pampoene oppie dak
E
Pampoene oppie dak
E A E
Calvin Klein en Gucci oppie gatsak
E B E
Maar pampoene oppie dak
A
Pampoene oppie dak (Orals op die stoep)
E
Pampoene oppie dak ('n Tjoepstil stoep)
E A E
Calvin Klein en Gucci oppie gatsak
E B E
Maar pampoene op die dak
E
Bekkie, bokkie, baby
B
As jou geblomde rokkie wip
Kan jy my hart maar op jou hande dra
E
Al gooi jou pa met klip
E
Ek sal jou hartjie met 'n kierie slaan
A
Al skree jou oompie op jou pa
E
Bekkie, bokkie, baby en ek
B A
Ry 'n wonderlike wolwielwa
A
Pampoene oppie dak
E
Pampoene oppie dak
E A E
Calvin Klein en Gucci oppie gatsak
E B E
Maar pampoene oppie dak
A
Pampoene oppie dak (Orals op die stoep)
E
Pampoene oppie dak ('n Tjoepstil stoep)
E A E
Calvin Klein en Gucci oppie gatsak
E B E
Maar pampoene op die dak
More Anton Goosen Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords