🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Blommetjie Gedenk Aan My - Anton Goosen Chords

Chords: G, D, C, Em

More chords by Anton Goosen

Genre: folk, pop, afrikaans


[Intro]
G D C D G

[Verse 1]
G D
‘n Skraal wind waai oor Nguniebosse
C D G
op die pad buite Uniondale
G D
Elke Paasnaweek staan die spookmeisie
C D G
daar as die herfswind hoeka al huil
G D
Met haar lang swart hare onder sekelmaan
C D G
tuur sy oor die vlaktes haai
G D
en haar klere blink spookagtig saam
C D G
en haar duim vra om haar op te laai
G Em G
En die Kammanassieberg spook geil
G D G
as hy klippe bergaf rol
G Em
En die spookmeisie, van Uniondale,
C D G
wat duimry en droewig sing:

[KOOR]
G C
"Blommetjie, gedenk aan my"
D C G
en sy lig haar duim na bo
G C
"Blommetjie gedenk aan my"
D C G
sing die spook van die Klein-Karoo
G D
"Blommetjie gedenk aan my"
C D G
en sy lug haar duim na bo
G C
"Blommetjie gedenk aan my"
D C G
sing die spook van die Klein-Karoo

[Verse 2]
G D
Die reisigers verby Uniondale het
C D G
haar dikwels opgelaai
G D
En verder aan so, uit die niet,
C D G
verdwyn sy in die wind wat waai
G D
So as jy saans in die langpad dwaal
C D G
oor die pase, middernag
G D
Pasop vir die spook van die Klein-Karoo,
C D G
tensy jy gaan spoke jag

More Anton Goosen Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords