Rooi Vlag - Brendan Peyper Chords
Chords: E, A, B
More chords by Brendan Peyper
Genre: punk, rock, alternative
[Verse]
E A
Gee my ‘n dubbel brandewyn en ek wys jou wat in my hart aangaan
B E
Gooi bietjie rooi rok bokkie as jy shotgun in my trokkie vanaand
A
Ek boer ‘n wille mieliestronk, ja die aand is nog jonk jy sien
B E B
Volg net in my spore en ek wys vir jou wat jy verdien
[Chorus]
E
Jy’s eintlik ‘n rooi vlag
A
Maar as ek kyk hoe jy dans
B
Wens ek jy gee my
E
Wens ek jy gee my ‘n kans
E
Jy’s eintlik ‘n rooi vlag
A
Maar as ek kyk wat jy doen
B
Wens ek jy gee my
E
Wens ek jy gee my ‘n soen
B
Oeh Yeah!
[Verse 2]
E
Die koeël is amper deur die kerk
A
Hoop jou heupe kan nog werk op die vloer
B
Want as my moed bymekaar kom gaan jy nie wegkom nie
E
Ek voel ‘n moer
A
Vanaand is whiskey en tequila jou vriendinnetjie, Mila, se baas
B
Is dit die feit dat ek jou soek
Of die bewe in my broek
E B
Of die speakers in die kroeg wat so raas
[Chorus]
E
Jy’s eintlik ‘n rooi vlag
A
Maar as ek kyk hoe jy dans
B
Wens ek jy gee my
E B
Wens ek jy gee my ‘n kans
E
Jy’s eintlik ‘n rooi vlag
A
Maar as ek kyk wat jy doen
B
Wens ek jy gee my
E
Wens ek jy gee my ‘n soen
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords