Koffie Pure Plaas - Brendan Peyper Chords
Chords: April, Capo:, G, Em, C, D, A
More chords by Brendan Peyper
Genre: afrobeats, house, electronic
Released: 14 April 2017
Album: Hy Loop Oop
Capo: 3 fret
[Intro]
G
Oh oh ooh,
Em
oh oh oh ooh,
C
Oh oh ooh,
D
oh oh oh oh,
G
Oh oh ooh,
Em
oh oh oh ooh,
C
Oh oh ooh,
D
oh oh oh oh.
[Verse 1]
G
Kannie glo dat ek jou hier sien nie,
G C
Hierdie aand is die aand wat ek al lank op gehoop het,
C
Verlief en verloor het.
G
Daar’s soveel wat ek vir jou wil sê,
G C
En nog meer wat ek vir jou wil wys waar die sonskyn,
C
Voor jy net weer verdwyn.
[Pre-Chorus]
Em C
Ek kannie vra vir ‘n dieper konneksie,
G D
Al ken ons mekaar nie ek voel dit,
Em C
Al wat ek vra is ‘n kans om te praat,
A C
En te luister, (te luister, te luister).
[Chorus]
C C
So kom ek vat jou liewer huis toe,
G G Em Em
Oe oe oe huis toe oe oe oe huis toe,
D
Weg van die geraas.
C
As die stories oor jou alles waar is,
G
Proe jou koffie net soos die plaas,
Em
En ek mis vanaand die plaas,
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords