Maak Die Perde Los - Brendan Peyper Chords
Chords: Capo:, D, A, E, Esus4, F#m, B, G#m, F#, A/C#
More chords by Brendan Peyper
Genre: pop, rock, electronic
Released: 26 Oct 2018
Album: Dis nie sonde nie
Capo: No
[Intro]
D A E Esus4 E
[Intro]
D A E
e|-------------------------------------|
B|---7---7-7-7---2--2-2-2---9--9-9-9---|
G|---7---7-7-7---2--2-2-2---9--9-9-9---|
D|---0---0-0-0-------------------------|
A|---------------0--0-0-0---7--7-7-7---|
E|-------------------------------------|
[Verse 1]
D A
Ek soek jou,
E Esus4 E
Met jou bietjie bang en bietjie stil onseker,
D A
Ek weet nou,
E Esus4 E
Sien jy dalk die klippe op jou pad?
[Verse 2]
D A
Ek voel jy,
E Esus4 E
Jy’s bang die weerlig slaan jou deur die son se strale,
D A
En dink jy,
E Esus4 E
Dat die winde jou gaan vang?
[Pre-Chorus]
F#m
Want jou hart volg my maar jou kop baklei,
D
Leisels bind jou vas tot jou hart jou lei,
A
Tot jou hart jou lei,
E Esus4 E
Volg my.
F#m
Want jou hart volg my maar jou kop baklei,
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords