🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Stille Waters - Brendan Peyper Chords

Chords: April, Capo:, C, F, Bb, Am, F*, Dm

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, experimental, ambient

Released: 14 April 2017
Album: Hy Loop Oop

Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: No

[Intro]
C
F Bb C
F Bb C

[Verse 1]
F Am Bb C
Jy't gesê ons liefde sal bly staan,
F Am Bb C
Al tuimel al die berge in die oseaan,
Bb C F Bb
Doen vir my 'n gunsie voor jy gaan,
Bb C
Gooi vir my 'n klippie,
Bb C F Am Bb C
'n klippie in die oseaan.

[Verse 2]
F Am Bb C
Wie sal ooit die liefde kan verstaan?
F Am Bb C
Nader as 'n hartklop, en verder as die maan,
Bb C F Bb
Daar is 'n tyd van kom, en 'n tyd van gaan.
Bb C
Dit het ek gelees maar,
Bb C F F
Hoe sal ek dit ooit verstaan?

[Chorus]
F Am Bb C
En kyk hoe sak die sekelmaan,
F Am Bb C
In die stille oseaan,
Bb F C
Stille waters diepe grond,
Bb C
Onder draai die duiwel,
Bb C F Am Bb C
Onder draai die duiwel rond.

[Verse 3]

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords