🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Aan My Sy - Brendan Peyper Chords

Chords: April, Capo:, G, Dsus4, Em, C

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, dance, pop

Released: 5 April 2024
Album: Omdat Jy Mag

[Chords]

[G 320033]

[Dsus4 xx0233]

[Em 022033]

[C 032033]
Capo: No

[Intro]
G

[Verse 1]
G
Is daar 'n plekkie in jou hartjie,
Dsus4
Want daar’s 'n plekkie hier in my bakkie,
Em
Ek hou dit vir jou,
C
Ja ek hou dit vir jou.

[Verse 2]
G
Jy weet ek lees jou net soos 'n boek,
Dsus4
Dis op jou voorkop als wat jy soek,
Em
Ja als wat jy soek,
C
As jy 'n man sou ontmoet.

[Pre-Chorus]
Em
Het ek die lotto gewen,
Em C Dsus4
Of is jy net perfek vir my,
Em C
Daar's geen beter tyd vir jou en my om te verdwyn,
Dsus4
Ek en jy.

[Chorus]
G Dsus4
Ek's net 'n man maar ek droom oor 'n girl soos jy,

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords