🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Ek Soek - Brendan Peyper Chords

Chords: D, Dsus4, G, A, D/A, G/A, Bm

More chords by Brendan Peyper

Genre: indie, folk, soul


Worked out on request for 15406 from South Africa

Please: rate (stars left unter sheet) or/and add favorite (heart right above)

When you are looking for chords of another nice song you could send me a

Personal Message.

[Intro]
D D Dsus4 Dsus4

[Verse 1]
D D Dsus4
Ek soek nou al lank genoeg vir iemand wat net iets aan my hart kan doen.
Dsus4 D
So, ek stuur my lysie uit, kom ons sien wat die wêreld terug stuur vir my.
D
D D
Ek soek iemand om my uit te daag, iemand wat ook blindeliks deur die lewe
G
jaag.
G D
Ek soek lekker lag en lekker speel, iemand wat geluk en hartseer met my
D
sal deel.

[Pre-Chorus]
A D/A G/A A
Ek soek daai von-ke...

[Chorus]
G D
Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand,
Bm
soen in die reën en dans onder die maan.
A G A
Ek soek altyd nog een soen (soek) iemand wat simpel goed saam my doen.
G
Ek soek laf wees, mal wees, baie lag,
D
ek soek iemand sterk, maar iemand sag.
Bm A G
Maar wat ek die graagste sal wil kry
A D D
is iemand wat ook lief is vir my.

[Verse 2]
D D
Almal sê jy vind haar as jy ophou soek, so wêreld,
G
ek sit terug, jy kan maar jou ding doen.
G
Solank sy ook heel naweek in die bed wil bly,
D D
pizza eet, pajamas dra en movies kyk.

[Pre-Chorus]
A
Ek soek daai vonke...

[Chorus]
G D
Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand,

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords