🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Net Nog N Ou - Brendan Peyper Chords

Chords: April, Capo:, C, F, G, Em

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, experimental, indie

Released: 5 April 2024
Album: Omdat Jy Mag
Capo: 1 fret

[Intro]
C C C C C
C C C C C

[Verse 1]
C C C
Jy het ′n smile wat,
C C C C F
My hele wêreld aan die brand slaat,
F F
Jou lyf se taal,
G
Die dimpels op jou wang,
F
Ek snak na asem,
C
Ek wil en ek sal.

[Verse 2]
C
Jou uit die dorp vat,
C
My perde saal,
F
Op na die skuur dak,
F
Of na die eerste kraal,
G
Gaan jy vir my val,
F C G
Of gaan ek moet betaal.

[Chorus]
C
Ek sien nou,
F
Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou,
F
Vir jou,
G F
Moes geweet het jy′t 'n ander plan,
C G
Toe jy besluit het om te gaan.
C
Ja, ek sien nou,
C
Ek was net nog 'n ou,
F
Om aan vas te hou,
F
Vir jou,
G F
Moes geweet het jy′t ′n ander plan,

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords