Ek Gee Jou My Woord - Brendan Peyper Chords
Chords: April, Capo:, C, F, G, By, Daar, Csus4, Am, Dm
More chords by Brendan Peyper
Genre: folk, acoustic, singer-songwriter
Released: 14 April 2017
Album: Hy Loop Oop
Capo: 1 fret
[Intro]
C F G
C F G
[Verse 1]
C F G
Jy tel jou hand op en jy wys my weg,
C F G
En soos ek omdraai raak die seer te erg,
F G
Maar ek bly vas hou,
C F G
Dorpe kom en gaan maar jy is steeds,
C
By my.
F G
By elke afruk voel ek, ek gaan jou,
F G
Daar kry . . .
F G C
Maar dan tref realiteit my.
[Interlude]
C F G
[Chorus]
C Csus4 C
Jy kan hardloop maar nie wegkruip nie,
F C Am G
My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring,
C Csus4 C
Ek weet die sterre wag vir my en jou soos 'n,
F C Am G
Happy ending in die reën dans ek met die een,
Am G F
In my arms waar jy word,
G C F
Ek gee jou my woord,
G C
Ek gee jou my woord.
[Verse 2]
C F G
Ek is lief vir jou met elke deel,
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords