🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Insomnia - Brendan Peyper Chords

Chords: Album:, Capo:, D, A, G, Bm, Bmb5, G*

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, experimental, ambient


Released: 22 July 2022
Album: Insomnia

Note: * after chord means strike chord once and let it ring.

[Chords]

[Bmb5 xx4430]
Capo: 1 fret

[Intro]
D A G G

[Verse 1]
D Bm A
Stel my voor,
G
Aan die blou oog nooi wat haar wimpers so gooi,
D Bm A
Sit jy links voor,
G G
Ons kan cruise deur die nag, die radio's sag.

[Pre-Chorus]
A Bm Bmb5 A
Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon,
D G A G G A Bm
Verder sou kom los almal ons stom, wat moet ek,
Bmb5 A
Wat moet ek doen om jou weer te soen,
D G A G G G*
Alles te doen wat ons nog wou doen.

[Chorus]
D
Insomnia,
A
Slapelose nagte,
G G A D
Soek jou in die aande, soekend na jou lyf by my,
A G
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry,
A D
Insomnia,
A
Slapelose nagte,
G G A Bm
Soek jou in die aande, wil nie langer wakker bly,

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords