Toer Om Die Vloer - Brendan Peyper Chords
Chords: G, D, A, Bm
More chords by Brendan Peyper
Genre: rock, folk, soul
[Verse 1]
G D A Bm
Jy lyk nes ‘n boeremeisie en ek’s ‘n boere ou
A G D A G NC
Gee nie om of jy my verlei nie, kom net nader ekke hou van jou
G D A Bm
Tussen stropers en mielielande, tussen koring en wintersbrande
A G D
Ploeg ons regs, ploeg ons links, ploeg ons op en af
A
Elke sekonde sonder jou is ‘n straf
[Chorus]
D
Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
G
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
A G D A
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
D
Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
G
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
A G D A
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
G A NC G D A G A
So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer... met ‘n boer
[Verse 2]
G D A Bm
Vou my hande om jou lyfie, gooi jou arms om my nek
A G D A G NC
Glo my dit is nie verkeerd nie as ek en jy mekaar opvreet nie
G D A Bm
Met jou vellies en jou blou jeans aan kan jy ‘n man se hart laat gaan staan
A G D
Maak dit vas, maak dit los, trap die brieke vas
A
Elke sekonde sonder jou is ‘n straf
[Chorus]
D
Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
G
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
A G D A
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
D
Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
G
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
A G D A
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
G A NC D
So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer... met ‘n boer
[Bridge]
Bm G
Ek sal jou vang (Ek sal jou vang) as jy vir my val (As jy vir my val)
D A
Soos ons draai hier in die donker en spin hier in die rondte vanaand
Bm G
Sal jy my vang (Sal jy my vang) as ek vir jou val? (As ek vir jou val?)
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords