Langpadmens - Brendan Peyper Chords
Chords: Album:, Bly, Capo:, A, E, C#m, B, Bsus4, E/G#, F#m
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, experimental, indie
Released: 9 Oct 2015
Album: Stop Wag Bly Nog ’n Bietjie
Capo: 2 fret
[Intro]
A E
(oe oe oe oe oe),
C#m
(oe oe oe oe oe),
B
(oe oe oe oe oe).
[Verse 1]
E A
Ek wens ek kon elke oomblik toedraai,
E
En bêre vir more,
E
In lewende lyf,
A
Elke dag ons drome vir mekaar beskryf.
[Pre-Chorus]
A E A Bsus4 B
Ek weet jou hart het nodig om af te koel,
E/G# A
Maar dit keer nie die trane,
Bsus4 B
Wat oor my wange spoel.
[Chorus]
E A
Want jy is ′n langpadmens vir my,
C#m B
Ek loop 'n langpad vir mense soos jy,
E A
Want jy is langpadmens vir my.
C#m B
En hierdie water sal ′n brug moet kry,
A B
Want hierdie paaie mag nooit skei nie,
A B
En die spore nooit verdwyn nie,
A C#m E
Want hierdie langpadmens kom net eenmaal in 'n leeftyd verby.
[Verse 2]
E A
Ek wens ek kon die tyd weer terug draai,
E
Maar dit beter gebruik,
E
Want hierdie hart is nog te seer,
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords