🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Mooi - Brendan Peyper Chords

Chords: Capo:, G, D, Em, C, Gadd11, A, E, F#m

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, pop, dance


Released: 26 Oct 2018

Album: Dis nie sonde nie
Capo: 1 fret

[Intro]
G D Em C
G D Em C

[Verse 1]
G
Ek het baie gedink en ek het baie gesê,
D
En ek het baie in die middernagte wakker gelê,
Em
Maar ek het nooit, ooit, nooit gesê nie,
C
Nooit, ooit, nooit.

[Verse 2]
G
Ek het baie gesoek en ons het baie gedoen,
D
En elke oomblik tussen jou en my gedroom oor ‘n soen,
Em
Maar ek het nooit, ooit, nooit gesê nie,
C
Nooit, ooit, nooit.

[Pre-Chorus 1]
G
Ek’s lief vir jou, my lyfie,
D
Woorde kan beskryf nie,
Em C
Wat ek voel as ek jou sien.

[Chorus]
Em G D
So mooi . . .,
Em C
Jy’s mooier as mooi,
G D
Mooi het nog nooit of ooit so mooi gelyk nie, woh, oh, woh,
Em C
Mooi het nog nooit of ooit so mooi gelyk nie,
C D G G
Jy’s verreweg die mooiste mooi vir my.

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords