🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Rollercoaster - Brendan Peyper Chords

Chords: April, Capo:, A, D, E, F#m, Asus4

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, dance, pop

Released: 14 April 2017
Album: Hy Loop Oop
Capo: 2 fret

[Intro]
A D E
A D E
A

[Verse 1]
A
As ek pla is ek jammer het jy tyd,
A
Kan nie wag om vir jou van nader te bekyk,
A
Wie nie waag sal nie wen nie,
A
Sal jy my nie ook wil ken nie,
E D A
Ek sal jou nie keer, as jy wil probeer,
A
Sê net ja ek sal jou nie los nie,
A
Moenie worry dit gaan jou nie kos nie,
D
Is jy reg vir adrenalien,
D E
Saam met my, wag en jy sal sien hoe lekker hierdie aand kan raak,
D E
Sie hoe lekker dit kan raak.

[Chorus]
F#m E
Vlieg in die rondte, rondte,
A Asus4 A D E
Ry die rollercoas--ter tot in die hoogte, vêrte,
A Asus4 A E D
Ry die rollercoas--ter vinnig en rof ons sal nie wil stop,
F#m
Jy's bang maar dis lekker,
E
Dit hou nooit op nie,
D E A A
Vat 'n kans op my.

[Verse 2]
A
Moenie wag, as jy weet dit is nou tyd.
A D
Moenie dink laat jou hart vir jou besluit,
D
Op die oog af te gevaarlik,
D
En jou hart klop onbedaarlik.
E D
Daar's niks te verloor,

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords