🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Op Jou Spoor - Brendan Peyper Chords

Chords: Capo:, Em, C, G, D, Em7, Cadd9

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, pop, dance


Single Released: 9 July 2021

Note: musiek begin 0:08
Capo: 4 fret

[Intro]
Em C G D

[Verse 1]
Em7
Sê jy's verlief op my,
Cadd9
Maar dis nou verby die son het klaar gesak,
G
En die wolke kom sit teen die rand,
D D
Van my gekweste hart.

[Verse 2]
Em
Hier kom die donderweer,
Em7
Ek kan dit nie keer,
Cadd9
Gaan haal jou emmer sement
G
En skep water om dit mee te meng,
D D
En vee al my krake toe.

[Pre-Chorus]
C
Ja, ek is op jou spoor,
C
Op jou spoor,
Em
Ek kan jou nie verloor nie,
Em
Jou nie verloor,
G D
Elke traan wat jy afvee lei my net weer nader aan jou.

[Chorus]
C
Ja, ek is op jou spoor,
C
Op jou spoor,
Em
Ek kan jou nie verloor nie,

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords