🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Ons Maak Saak - Brendan Peyper Chords

Chords: April, Album:, Capo:, G, Gadd11, C, Em, D, Am, Dsus4

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, dance, pop

Released: 3 April 2020
Album: Twintig20
Capo: No

[Intro]
G Gadd11
C

[Verse 1]
G
Ons staan op die vlaktes met goud in ons hande,
C G C
Die wonder van lewe lê stil in die mik van ons harte,
G
Vernuwing vergader die wind breek die wolke,
C G C
Die maan en die sterre trek golwe weer nader . . ..

[Pre-Chorus]
Em
Lank of kort breed of nou, harde klippe kou,
C D
Deur die stof en die reën,
Em
Dit is dit, geen berou, kyk waar die lewe hou,
C D
Dis maak of breek.

[Chorus]
G
Van die grond tot na die hoogte punt waar ons sonlig kry,
C
Al die vrugte is nog ongepluk daar is meer vir my,
Em
En al lyk dit soms verlate,
C
Ons groei so deur die krake,
Am D
Ongeraak, ja, ons maak saak,
G Em D
Ons maak saak,
G Em D
Ons maak saak.

[Interlude]
G C

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords