Die Boer In My - Brendan Peyper Chords
Chords: Album:, Capo:, C, Gadd11, Am7, F, Fsus2
More chords by Brendan Peyper
Genre: rock, pop, folk
Released: 22 July 2022
Album: Insomnia
Capo: 1 fret
[Intro]
C Gadd11 Am7 F
[Chorus]
C
Die boer in my,
Gadd11
Hou van die vrou in jou,
Am7
Wil sy arms net om jou vou,
F Fsus2 F
Sien hoe ons eendag trou.
[Verse 1]
C
Kom bietjie nader,
Gadd11
Ek wil nie wag vir later,
Am7
Jy’s my main course nie net ‘n starter,
F
Jy dop my wêreld om liewe Vader.
[Verse 2]
C
Stop ’it ek like ‘it,
Gadd11
As jy die heeldag so op my skoot sit,
Am7
My wêreld so uitmekaar skud,
F
Aan jou sal ek aanhou klou,
F
Vir nou.
[Chorus]
C
Die boer in my,
Gadd11
Hou van die vrou in jou,
Am7
Wil sy arms net om jou vou,
F
Sien hoe ons eendag trou,
F
Dis geen geheim.
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords