Sal Jy My Kan Vergewe - Brendan Peyper Chords
Chords: April, Capo:, A, Amaj7, Dsus2, Bm, D, Esus4, E, Asus4
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, pop, dance
Released: 14 April 2017
Album: Hy Loop Oop
Capo: 2 fret
[Intro]
A Amaj7 A Dsus2
A Amaj7 A A
[Verse 1]
A Dsus2 A
Ek wens ek kon vir jou sê hoe mooi ek dink jy is,
A Dsus2 A
Ek weet daar’s ‘n fyn lyn waar liefde en vriendskap rus,
Bm
Ons twee verstaan mekaar te goed so,
D
Waarna sal ons verder soek?
Bm
En hoekom sal ons alles kompliseer,
D Esus4 E
Terwyl ons liefde keer?
[Chorus]
Asus4 E
Sal jy my kan vergewe, gewe, gewe?
F#m D
Sal jy my kan vergewe, gewe, gewe?
A
As ek jou hande nou vat,
E
Jou soen en belowe dat,
F#m D
Niemand my ooit kan laat voel soos jy nie.
A
As ek jou hart vir my vat?
E
Hou vir ‘n rukkie of wat,
F#m D
Terwyl ek in jou oë kyk en fluister,
A A
Ek weet jy is my lewe.
[Verse 2]
A Dsus2 A
Ek wens ek kon vir jou sê hoe lank ek al droom oor jou,
A Dsus2 A
Al sou ons vingers brand weet ek ons sal nog kan kers vashou,
Bm
Ons loop al soveel jare saam daar’s,
D
Geen geheime meer,
Bm
Ek gaan nie langer terug hou nie,
D Esus4 E
Tensy jy my wil keer?
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords