🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Moegdans - Brendan Peyper Chords

Chords: April, Capo:, D, G, A, Bm, D/F#

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, pop, experimental

Released: 5 April 2024
Album: Omdat Jy Mag
Capo: No

[Intro]
D G G

[Verse 1]
D G D
Wat ‘s daai gevoel in my voete,
G D
Dit vibreer in my skoene,
G A D
Ek sien net heupe wat jeuk, boude wat buk en skene wat skud, (skene wat

skud),
A D G D
Het jy ‘n plan B, want jou bene gaan ingee,
G A D
Luister my skat, die sole gaan spat as ek jou gaan vat, (vat, as ek jou gaan
A
vat).

[Chorus 1]
Bm A G A
Is jy gereed vir een twee drie vier en vyfde rat, kom saam my skat,
D G D
Want vir jou gaan ek moegdans, gee my net een kans,
D/F# G
Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk,
A
Te kyk hoe jy kyk,
D A
As jy weet jy kan my kry,
D G D
Want vir jou gaan ek moegdans, gee my nog een kans,
D/F# G
Dis onwettig om te trap hoe jy trap,
A
Te vat hoe jy vat,
Bm A
Gee my net een kans,
D
Want vir jou gaan ek moegdans,
G D
Vir jou gaan ek moegdans.

[Verse 2]
A D G D
Jy weet presies wat jy wil doen, as jy my so in my nek soen,
G A D
Luister my skat, die vonke gaan spat as jy so aan my vat, (vat, as jy so aan
A
my vat).

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords