Dis So Lekker - Brendan Peyper Chords
Chords: April, Capo:, A, G, D, C, Bm, A/C#, D*
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, dance, pop
Released: 14 April 2017
Album: Hy Loop Oop
Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: 3 fret
[Intro]
A A G A A G A A
A A G A A G A A
[Verse 1]
A G A
Alles het sy tyd,
G A
Ons moenie mors nie,
A G A
Geluk is tuisgemaak,
A G A
Ek kan nie wag nie,
D C D
Om net skoene uit te skop,
D
Ek kan nie meer wag vir daai laaste stop nie,
A
Gelukkig is jy by my,
A G A
Ek kan nie kla nie,
A A G A
Die myle vlieg verby,
A A G A
Dis nie meer vêr nie,
D
Sing saam met die radio,
D
Elke song waarvan ons al twee hou.
[Pre-Chorus]
Bm
Hou my wakker, jou hand in myne,
D D
Dit kan nog 'n rukkie so bly.
[Chorus]
A
Dis so lekker,
A
Lekker om die wind te voel waai,
A A
Deur my hare op die plaaspad,
A/C# D
Dis so lekker,
D D
Lekker om 'n bietjie van alles te vergeet,
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords