🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Net N Bietjie - Brendan Peyper Chords

Chords: April, Capo:, C, Em, D, G

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, dance, pop

Released: 14 April 2017
Album: Hy Loop Oop
Capo: 3 fret

[Intro]
C Em D
C Em D

[Verse 1]
G Em C
Ek lief jou maar jy my so bietjie,
D G G
Vis gevang met jou hart maar jy hou my aan 'n lyntjie,
G Em C
Net my luck nog 'n dag waar die reën nie stop nie,
D G G
Gedagtes op jou en dit hou nie op nie.

[Pre-Chorus]
C C
Ek sit nog hier met 'n seer hart,
D Em
Klop, klop, elke keer aan die brand,
C
As jy in die kamer in stap,
D
Wil ek jou laat weet dat.

[Chorus]
C Em D
Ek kort net 'n bietjie glimlag,
C Em D
'n bietjie sonskyn op 'n mooi dag,
C Em D
'n bietjie liefde jy's kort af,
C Em
Net 'n bietjie iets; vra my wat,
D G Em C
As ek kon bederf ek jou elke dag.

[Verse 2]
G Em C
Ek kort jou maar jy my so bietjie,
D G G
Vanoggend gedink die son gaan skyn maar toe nie,
G Em C
Grys bedek al die blou en dit hou nie op nie,
D G G
Geval vir jou jy trek my in maar wil nie los nie.

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords