Ek Mis Jou Vir Niks Weer Nie - Brendan Peyper Chords
Chords: Capo:, F, Dm, G, Em, C, D, E, A, D/F#
More chords by Brendan Peyper
Genre: pop, rock, indie
Released: 26 Oct 2018
Album: Dis nie sonde nie
Capo: No
[Intro]
F F F F Dm Dm Dm Dm
F F F F Dm Dm Dm Dm
[Verse 1]
F
Ek voel nie, ek dink nie,
Dm
Ek vat nie meer grond nie van jy weg is nie,
F
Ek kan nie vergeet,
Dm
Hoe gelukkig ek was toe jy myne was nie.
[Pre-Chorus]
F
Mmmm, mmmm,
Dm
De liefde was nog nooit so real nie,
F
Mmmm, mmmm,
Dm
Ek weet ek het my nie verbeel nie.
[Verse 2]
F
Wat sal ek gee vir 'n aand saam met jou,
Dm
Om jou te kan vashou,
F
Onder die sterre die maanlig,
Dm
Die helderste glimlag vir jou.
F
Mmmm, mmmm,
Dm
De liefde was nog nooit so real nie,
F
Mmmm, mmmm,
Dm
Ek weet ek het my nie verbeel nie.
[Chorus]
G Em
Ek kan nie sonder jou nie,
G Em
Ek kan nie meer uithou nie,
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords