Trompie - Brendan Peyper Chords
Chords: C7, F, G7, Am, G, C, G/B, Bb
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, experimental, instrumental
[Intro]
C7
[Verse 1]
C7
Hy’s die baas van die plaas, maak die grootste geraas
F G7
Niks kan hom vang nie, niks maak hom bang nie
C7
Hy byt soos ‘n brak, op my skoot is hy dood mak
F G7
Hy kom nie terug nie, as ek nie fluit nie
Am G F
My skaduwee wat luister
C G
My hart se punt my yster
[Chorus]
N.C.
Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie
Hy’s ook nie bang vir ‘n leeu, vir ‘n slang nie
F G
Trompie, Trompie
C
Soek vir ‘n kat vir die jakkals in die gat
Of ‘n haas in die pad of ‘n been in die karkas
F G
Trompie, Trompie
F G
Sy byt is groter as sy blaf
C G/B Am
En liefde trap sy tjank af
F
Waar hy vas vat laat hy nie los
G C7
Trompie jy’s die boss
[Verse 2]
C7
Soos ‘n Springbok gaan hy mal, vlieg deur die lug vir ‘n rugby bal
F G7
Teen ‘n duisend myle, hy ken geen einde
C7
Geen tekort aan energie en geen kat is veilig nie
F G7
Dis alles syne, sy bosveld buite
Am G F
My skaduwee wat luister
C G
My hart se punt my yster
[Chorus]
N.C.
Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie
Hy’s ook nie bang vir ‘n leeu, vir ‘n slang nie
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords