🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Madelein - Brendan Peyper Chords

Chords: D, G, A, Bm

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, dance, pop

[Intro]
D G A D G A

[Verse 1]
D
Haar hande is daar niks fout nie, haar bene maak my lam
G A
Jy gaan baie ver moet gaan as jy haar wil vang
D
Die manne staan in rye, sleep vlerk tot dit val
G A
Van die Kaap tot Transvaal maak sy hulle mal
G Bm G A
Net soos n goeie wyn raak sy beter met die tyd

[Chorus]
D G A
Maar jy hou my aan n lyn Madelein, wanneer gaan jy by my kom bly?
D G A
Ja jy hou my aan n lyn Madelein, ek het plek hier vir jou net by my
G A Bm A
Die maan trek ek nader vir jou en op die plaas kan ons huisie bou
G D A D G A
Maar jy hou my aan n lyn Madelein, wanneer gaan jy by my kom bly?

[Verse 2]
D
Haar oe is soos n sonsak, haar vel soos satyn
G A
Jy gaan baie hard moet werk as jy haar wil kry
D
Die lekker op haar lippe, die lyne van haar lyf
G A
Is iets waar oor ek boeke sal skryf
G Bm G A
As jy mooi na haar kyk dan raak sy beter met die tyd

[Chorus]
D G A
Maar jy hou my aan n lyn Madelein, wanneer gaan jy by my kom bly?
D G A
Ja jy hou my aan n lyn Madelein, ek het plek hier vir jou net by my
G A Bm A
Die maan trek ek nader vir jou en op die plaas kan ons huisie bou
G D A D
Maar jy hou my aan n lyn Madelein, wanneer gaan jy by my kom bly?
G A D G A
Oh Yeah, Madelein, Madelein, Madelein

[Bridge]
Bm G D A
Vergeet van die ander manne, ek sal jou op my hande dra
Bm G D
As jy weer sien dan soek ons n wit rok waar in jy jou hart
D N.C.
Vir ewig vir my kan gee

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords